Modulekode | JLS 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module dra by tot die ontwikkeling van begrip vir die omvang en inhoud van die Lewenswetenskappe skoolkurrikulum vir die Verdere Ondrwys en Opleiding fase Grade 10 – 12. Die module bevat kennis van die aard van Lewenswetenskapee, die molekules van lewe, sekere lewensprosesse, insluitend fotosintese en respirasie, eukariotieses weefsel, eukariotiese organe en orgaanstelsels, biodiversiteit, evolusie en ekologie soos dit vervat is in skoolkurrikulum. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App